+27 79 755 5128 info@iconceptsg.com

| What Rennie & Heike had to say

Aan ICG: julle het my droomdag verander in ń wonderwerk.

 Die hoeveelheid stres en angs wat julle van my skouers afgehaal het reg deur die troue-beplanning, kan ek nie in woorde beskryf nie. Die rustige bruid wat ek op die 22ste Junie was, was alles net te danke aan julle en vir my en die mense wat my goed ken – ń wonderwerk.

Dankie vir elke klein dingetjie, dankie vir die omgee en liefde wat julle in ons spesiale dag gesit het. Die Noltes en Brinke kon nie vir beter gevra het nie.

Dankie dat julle die wynstoor in die heel mooiste sprokies saal omskep het. Die mooi herinneringe en gevoelens wat ek oor my troue gaan hê vir die res van my lewe is te danke aan julle!

ń Eenvoudige dankie gaan nooit genoeg wees nie.

×

Hello!

Click one of our contacts below to chat on WhatsApp

× Let's Chat!